GLOBAL PRAYER CENTRE EN MIRRE BEDIENINGE
BIED AAN
JOU GEUR, JOU KLANK DAGSEMINAAR
(This is my story, this is my song)
Aangebied deur:
Eunice van der merwe
Carol singleton
elise van staden (Spesiale Gas)
'Hope' Parfuum
Wanneer:
SATERDAG 2 NOVEMBER 2013
09:00 - 16:00
Waar:
LEWENDE WOORD MONTANA, PRETORIA
Plot 56, Roobosstr. (Langs Montana Hospitaal)
Koste:
R175 p.p.
(Sluit ligte middagete & Unieke Parfuum 10ml in)
REGISTRASIE
Skakel THERESA 082 873 4870
VOOR OF OP 31 OKTOBER 2013
Registrasie is noodsaaklik!
BETALING NA:
E van der Merwe, ABSA
Tjek 1660 1555 18
Tak 632005
Verwysing: Naam + 2 Nov
___________________________________________________________
PROGRAM
Hierdie dag beloof om uiters geseend en opwindend te wees!
Jy kan uitsien na die volgende:
* Die Vrystelling van die 'HOPE' Parfuum
Getuienis: Elise van Staden
Getuienis: Elise van Staden
* Jou Geur
Mini werkswinkel oor die wetenskap en simboliek van die Bybelse olies
Parfuum Sessie: Die maak van jou eie PARFUUM (Jou verhaal vasgevang in 'n geur)
MIDDAGETE
* Ontdek jou Klank!
Kom leer meer oor die KRAG van KLANK
Kom ontdek jou EIE KLANK en hoe om dit vry te stel!
* Profetiese Positionering vir 2014
Samevatting: Jou GEUR en jou KLANK
PROFETIESE AKSIE!
* This is my story, this is my song, praising my Saviour all the day long!
Bring jou SHOFAR, VLAE, TAMBORYNE EN HANDDROMME SAAM!
MIRRE BEDIENING PRODUKTE SAL TE KOOP AANGEBIED WORD (Krediet fasiliteite beskikbaar)
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.